Laerskool Newton Landloop atlete presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Zanrich Wepener en Frederick van Zyl. Hulle is gekies om aan die AGW nasionale landloop kampioenskappe in Gqeberha deel te neem op Saterdag, 16 September 2023. Baie sterkte!! Laerskool Newton is trots op julle!!

Zanrich en Frederick









