Hoërskool Wesvalia stel hul skaakspanne bekend
ADVERTISEMENT
Dit is met groot trots om Hoërskool Wesvalia Junior en Senior skaakspanne bekend te maak. Ons skaakspanne begin die Woensdag met hulle NWU Prestige Sportreeks se poelwedstryde. Baie geluk en sterkte vir die reeks.

Seniors:
- Tristan Ferrier
- Johan Brand
- Dévan vd Merwe
- Cloe Phillips
- Ashton Ward
- Tshegofatso Mochoanchoeng
Baie geluk en sterkte vir die reeks.










