Hoërskool Duineveld skaakspelers presteer by die Nasionale toernooi
ADVERTISEMENT
Alex Forbes Battleboards Nationals 26 Julie 2025. Hoërskool Duineveld se span van 7 spelers het aan die Nasionale toernooi deelgeneem.
Rondte 1:
- HS Durbanville 4.5 vs 2.5 HS Duineveld
Rondte 2
- Grey College 5 vs 2 HS Duineveld
Rondte 3
- Parktown Boys’ High School 6 vs 1 HS Duineveld
Rondte 4
- HS Rustenburg 6 vs 1 HS Duineveld
Rondte 5
- Dendron Secondary School 5 vs 2 HS Duineveld
Rondte 6:
- Dundee High School 3 vs 4 HS Duineveld
Rondte 7
- Merrifield Preparatory and College 6 vs 1 HS Duineveld
Ons spelers het moed gehou en baie goeie skaak gespeel. Ons is trots op hulle prestasie om op so groot Nasionale toernooi ons skool se naam hoog te hou! Baie geluk!










