Hoërskool Volksrust gesin wys staal by Sappi Mankele-wedren
ADVERTISEMENT
Francois en Danél de Jager het indrukwekkend presteer by die Sappi Mankele-wedren, waar albei die 50 km-roete aangedurf en gewen het. Die uitdagende roete het gesorg vir ‘n ware toets van uithouvermoë, met steil bergklims en baie modder. Hulle pa, Dr. Francois de Jager, het ook aan die wedren deelgeneem en die gesin se liefde vir fietsry verder bevestig. ‘n Puik prestasie vir die De Jagers! Hoërskool Volksrust is trots.
![]()










