Laerskool Swartkop is dubbel trots op krieketspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Swartkop o.11 en o.13 Krieketspanne wat vandag teen Laerskool Bakenkop gewen het! Ons is bitter trots en sien uit na daai semi-finale wedstryde. Lekker Swarries!












