Hoërskool Upington atlete presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
- Alexander de Kock
- Mario Vries
- Su-Marie Kotzé
- Ree Botha
- Eldré Jansen
- Charlotte Matthewson
- Caleb van Sensie
- Ethan Bernardo
- Joshua Bernardo
Dit is ’n uitsonderlike prestasie en ’n bewys van harde werk, deursettingsvermoë en toewyding. Ons wil ook graag al ons atlete én ons toegewyde atletiekafrigters hartlik gelukwens. Julle harde werk deur die jaar, op die baan en agter die skerms, word nou beloon. Uppies is ongelooflik trots op elkeen van julle. Mag hierdie net die begin wees van nog baie groot prestasies wat voorlê. Uppies Bo – Altyd So











