Laerskool La Hoff se atlete breek die Distrikbyeenkoms se rekords
ADVERTISEMENT
Tydens die Distrikte Atletiekbyeenkoms het Laerskool La Hoff geskitter met altesaam 32 plekke behaal en 9 rekords gebreek en ge-ewenaar. Imke Swanepoel is ook aangewys as die Victrix Ludorum en Divan Pullen is onder die top 3 seuns vir die byeenkoms.
Imke Swanepoel (o.10 – 80m, 100m en 75mH), Roubaix Reynecke (o.12 – 150m), Miné Scott (o.12 – Hoogspring), Lyla Smit (o.11 Hoogspring), Mnushke Smith (o.13 – 800m), SW Liebenberg (o.11 – Hoogspring), Luhann Blom (o.10 – Verspring).
![]()










