Hoërskool Stellenbosch kies hul Matriekraad en Hoofleiers vir 2023/2024
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenbosch kies hul matriekraad en hoofleiers vir 2023/2024.
Hoofleiers 2023/2024
- VRL-voorsitter: Isabella Eksteen
- Hoofmeisie; Emma van der Merwe
- Hoofseun: Gideon Lamprecht

Matriekraad 2023/2024

Voor links na regs: Emily Winter, Aadilah Daniels, Celsey Farao, Jana Koekemoer, Robyn Bleach, Kiara Horn Agter links na regs: Isabella Eksteen, Jean Retief, Theo Kilian, Freddy Carstens, Melgard Keller, Bouwer van Niekerk, Emma van der Merwe, Gideon Lamprecht, Emma Joubert, Lucia Visser









