Hoërskool Outeniqua muurbalspelers opgeneem in die Edenspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Kwagga-muurbalspelers wat na baie swoeg en sweet in die Edenspan opgeneem is. Ons wens hulle alle sukses toe vir die jaar wat voorlê.
- Daniël Blackburn
- Owen Smith (reserwe)
- Marnu van Sandwyk
- Ruan Botha
- Zander Berning
- Jean Swanepoel
- Christian Swanepoel
- Mia Nieuwoudt
- Danika Theron
- Hanrie Duits

AGTER: Daniël Blackburn, Owen Smith (reserwe), Marnu van Sandwyk, Ruan Botha en Zander Berning
VOOR: Jean Swanepoel, Christian Swanepoel, Mia Nieuwoudt, Danika Theron
AFWESIG: Hanrie Duits









