Hoërskool Martin Oosthuizen toneelgroep presteer
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Martin Oosthuizen toneelgroep het deel geneem aan die 47ste Logan Fraserburg toneelfees. Benewens baie toekenning en nominasies spog die groep met nie minder nie as drie Karoo-oskars. Fraserburg Logan toneeluitslae:
Nominasies:
- Beste tegnies (Taurus)
- Beste regie (Taurus)
- Beste akteur (Zander)
- Beste produksie (Taurus)
- Beste ondersteunende aktrise (Lisa-Mari vir Selsusters)
*Toekennings*
- Beste nuwe teks (Juf Alae vir Taurus)
- Beoordelaarstoekenning vir Tienus vir sy hantering en ontwerp van die klankbaan van Taurus
- Beste ondersteunende aktrise – Louise Hanekom (Selsusters)
![]()
By Fanie Malan is Louise Hanekom, Gr 11 aangewys as die beste aktriese. Louise het die rol van Mamma vertolk in die komedie Selsusters. Sy is ook by die Fraiserburg toneelfees uitgewys as Beste ondersteunende aktrise










