AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Stellenberg vs Durbanville: Hoërskool Stellenberg se A-seuns rugbyspanne

  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots


Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Hoërskool Witteberg blink uit by ATKV-Tienertoneel Bloemfontein Streeksfees

Hoërskool Witteberg blink uit by ATKV-Tienertoneel Bloemfontein Streeksfees

By Karien Frans
12th August 2024
484
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Witteberg se produksie, Donkermaan, het groot lof ontvang by die ATKV-Tienertoneel Bloemfontein Streeksfees wat op 9 en 10 Augustus 2024 in Bloemfontein plaasgevind het. Die produksie het in die top drie van die streeksfinaal geëindig.

Benoeming en Toekennings: Die regisseurs van Donkermaan, Ronelle en Jené van Heerden, is benoem as die Beste Regisseurs van die Week. Die tegniese span is ook erken vir hul goeie tegniese hantering, en die ensemble het as ‘n eenheid uitgestaan, wat gesamentlik as Beste Ensemble benoem is.

Goue-Toekennings:Die produksie het ‘n goue toekenning ontvang. Jené en Ronelle van Heerden, as regisseurs, het gesamentlik goud verwerf vir hul puik werk. Die ensemble bestaande uit Milan de Villiers, Jani de Bruin, Mignon Thomas, Henke Minnaar, Cara Cilliers, en Simuné de Villiers, het ook goud ontvang vir hul samewerking en uitvoering op die verhoog. Verder is Dirk Willemse vir sy uitstekende beligtingsontwerp beloon, en die tegniese span, bestaande uit Gerhard Nel, Hylet Ungerer, en Suné Hills, het erkenning gekry vir hul verhoog tegniese vaardighede. Illne Myburgh het goud ontvang vir haar rol as verhoogbestuurder.

Silwer-Toekennings: Silwer is toegeken aan Milan de Villiers, Mignon Thomas, Henke Minnaar, en Jani de Bruin vir hul individuele spel. Dirk Willemse is weer vereer, hierdie keer as klankoperateur. Die span wat verantwoordelik was vir stelinkleding, bestaande uit Suné Hills, Hylet Ungerer en Gerhard Nel, het ook silwer verwerf, terwyl Suné Hills en Hylet Ungerer silwer ontvang het vir hul stelontwerp.

Brons-Toekennings: Laastens is brons toegeken aan Chabeli Rathulo vir sy werk as klankoperateur en klankontwerper. Die sukses van Donkermaan by die ATKV-Tienertoneel Bloemfontein Streeksfees is ‘n trotse oomblik vir Witteberg aangesien hier met groot name gekompeteer word.

Foto: Donkermaan in aksie. Vlnr. Mignon Thomas, Simuné de Villiers, Jani de Bruin, Milan de Villiers, Cara Cilliers en Henke Minnaar op die grond.

 

 

TagsTienertoneel
Previous Article

Afrikaanse Hoër Seunskool toneelgroep dring deur na ...

Next Article

Clarendon High School past and present celebrate ...

Share:

Related articles More from author

  • BloemfonteinFree StateHoërskool Jim Fouché BloemfonteinRegional News

    Hoërskool Jim Fouché Tienertoneel uitslae

    11th August 2025
    By Andreneza Damonse
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker tienertoneel leerders presteer

    11th August 2023
    By Andreneza Damonse
  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Hoërskool Witteberg se 3 tienertonele maak Amok in Bloemfontein

    23rd August 2022
    By Michelle Davids
  • City Bowl Atlantic SeaboardHoërskool Jan van RiebeeckRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Jan van Riebeeck se CALLBACK dring deur na ATKV-Tienertoneelkompetisie

    16th September 2024
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergHoërskool Parel ValleiRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Parel Vallei dié slag wenner én naaswenner van ATKV-Tienertoneel

    9th October 2023
    By Andreneza Damonse
  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Hoërskool Witteberg Tienertoneel Presteer by FAK Allegretto Toneelfees

    28th August 2024
    By Karien Frans

  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Grey College leerder presteer en kwalifiseer vir die SA Vrystaat trampolienspan

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby leerder presteer uitstekend by die SAES Motorsport wedren

  • Free StateNew Horizon CollegeNorthern and Eastern Free StateRegional News

    New Horizon College Bethlehem Primary Prize Giving Award Winners 2023

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us