Hoërskool Martin Oosthuizen netbalmeisies maak trots
ADVERTISEMENT
Hoërskool Martin Oosthuizen is baie trots op ons netbalmeisies: Connie Springbok is in die o.18 Robyne-span opgeneem. Ilene van Niekerk, Abriana van Vuuren en Josette Olivier is skaduspelers vir hul onderskeie spanne.










