Hoërskool Hans Strijdom leerder wen koekbak kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hans Strijdom leerder Nomsa Chaba in Graad 11 het ‘n koekbak kompetisie wat deur die departement geloots is gewen. Sy gaan nou Limpopo verteenwoordig as VS leerder in Johannesburg. Baie geluk Nomsa laat jou blou vlammetjie hoog brand.











