Hoërskool Hans Strijdom is trots op hul uitruilstudent na Duitsland
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Isebelle de Beer wat as uitruilstudent na Duitsland gaan. Daar is 61 aansoeke ontvang en 40 deelnemers is gekeur om aan hierdie program deel te neem. Isebelle het die hoogste punte in die provinsie behaal en tweede hoogte in die land. Hoërskool Hans Strijdom is baie trots op jou Isebelle.










