AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›In gesprek met ‘n Hoërskool Volksrust top-presteerder

In gesprek met ‘n Hoërskool Volksrust top-presteerder

By Karien Frans
9th February 2023
565
0

ADVERTISEMENT


Share:

In gesprek met ‘n top-presteerder:Volkies gesels met Shanelle Venter, top-presteerder 2021, waar sy 7 onderskeidings en 90% as gemiddeld behaal het. Dit maak haar een van die top-presteerders in die land! Volkies wil graag weet wat dit is aan Hoërskool Volksrust wat leerders soos Shanelle laat uitstyg bo die res of is leerders soos sy maar net baie talentvol gebore …

Gee bietjie meer agtergrond oor wat jy na skool gedoen het, waar jy jou tans bevind en waarmee jy jouself besig hou.

Ek het direk na skool, in 2022, in die mediese rigting, B Sport Science, by die Universiteit van Pretoria begin studeer, en is tans besig met die 2de jaar van studies. My doel is om ‘n Bsc Hons (Biokinetics) te behaal. Ek speel ook verskeie sporte vir Tuks.

Was daar ooit enige twyfel in jou hart dat Volkies die skool vir jou is?

Nee, ek was deur baie bronne bewus gemaak dat Volkies ‘n sterk skool in beide akademie en sport is, dus was daar geen twyfel in my oor Volkies nie.

Hoekom het jy Hoërskool Volksrust gekies as skool vir jou hoërskoolloopbaan?

Dit was vanselfsprekend! Met my boetie, Marnus Venter, se prestasies in akademie en atletiek het ek geweet dat Volkies die skool vir my was om my hoërskoolloopbaan mee te voltooi. Sy prestasies het my verseker dat die onderwys en sportafrigting van top gehalte is, dus het ek Volkies gekies.

Dink jy die plattelandse omgewing van Volksrust was tot voordeel of tot nadeel vir jou hoërskoolloopbaan?

Die platteland se rustigheid was en is steeds my hart se punt en ek sou niks wou verander aan waar ek my hoërskoolloopbaan voltooi het nie. Die voordeel daarvan het grootliks te make met die feit dat die klasse kleiner as in die stede is, die onderwysers die leerlinge ken en gewilling is, asook die tyd het, om hulle te help sodat elkeen sy of haar volle potensiaal bereik.

Wat het vir jou uitgestaan by Volkies oor die jaar wat jy daar spandeer het?

Die grootste ding wat vir my uitgestaan het is hoeveel die onderwysers vir die leerlinge omgee. Dit kry jy nie op universiteit nie. Ek waardeer elkeen van die onderwysers wat my soveel moed ingepraat het wanneer ek wou touopgooi. Ek wil veral vir Juffrou Smit, Juffrou Taljaard, en Juffrou Senzi dankie sê vir die voorbeeld wat hulle vir my was. Hulle was vir my ‘n toonbeeld van volharding gedurende moeilike tye.

Akademie is sekerlik nie jou enigste talent nie. Het Volkies ander talente wat jy ontvang het ook bevorder of voel jy dat Volkies meer kon gedoen het?

Volkies het vir my aantal geleenthede gegee om beide my kuns en atletiek te beoefen. Ek het aan verskeie kunskompetiesies en atletiek wedrenne deelgeneem en verseker elke geleentheid geniet.

Verduidelik wat dit vir jou beteken het om by jou ouers te bly as jy ʼn dagskolier was. Verduidelik hoe jy die koshuis ervaar het, as jy ʼn inwoner daar was.

Ek is baie dankbaar vir my ouers se geduld en liefde vir my. Ek was bevoorreg om elke dag hartsmense te hê wat my aanmoedig wanneer ek by die huis kom. Hulle het vir my die baan gewys en nou weet ek dat ek elke las van my af kan afgooi en die wedloop wat voor my lê met volharding kan hardloop, my oë gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof (Hebreërs 12:1).

Op watter gebiede sou jy sê behoort Volkies te verbeter en wat is jou voorstelle?

Die waardes van ‘n skool is uiters belangrik. Hou aan om toenemende klem op die waardes van die skool te lê sodat leerders ook in karakter uitblink. Hou so aan, Volkies ons trots!

TagsAkademie
Previous Article

Glenashley Prep equestrian excel

Next Article

Saving the Noupoort children

Share:

Related articles More from author

  • Breede ValleyHoërskool Montana WorcesterRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Montana leerder presteer tydens die Kunsmatige Intelligensie-olimpiade 2025

    9th October 2025
    By Linda
  • Hoërskool PostmasburgNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Postmasburg Akademiese Top 5

    21st November 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool TotiusNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Totius grondslagfase se top akademiese presteerders

    1st December 2023
    By Karien Frans
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker Hoërskool Akademiese Top 10

    20th October 2022
    By Karien Frans
  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag se Top Akademiese Presteerders vir Kwartaal 1

    21st June 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Hoërskool Rustenburg Top 20-akademiese presteerders van kwartaal 1

    9th May 2022
    By Karien Frans

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Laerskool Randhart ontvang spogtoekennings by die Ekurhuleni-Suid-toekenningsgeleentheid

  • Regional NewsSouthern SuburbsWestern CapeWynberg Boys' High School

    Wynberg Boys’ High School fruitful giving a heartfelt thank you

  • Clifton School CollegeDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    Clifton Water Polo and Basketball Tournament Results

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us