Hoërskool Framesby leerders haal die semi-finaal van die ATKV-debatkompetisie
ADVERTISEMENT
Jani van Heerden, Minette van Zyl en Jemima Oosthuizen het Saterdag aan die semi-finaal in die ATKV-debatkompetisie in die Kaap deelgeneem. Hulle het hul goed van hul taak gekwyt en Hoërskool Framesby se naam hoog gehou. Ons is trots op julle!
![]()










