Hoërskool Ermelo skuts tref weereens teikens
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Ermelo-skuts het die afgelope naweek aan Prysskiet 4 by Hoërskool Rob Ferreira deelgeneem. Die Erries skiet weereens goeie tellings met nege wat hul persoonlike beste tellings skiet:
- Sporterklas: Dehandri Morkel 1406 (pb), Marla de Jager 1264, Stiaan van den Heever 1200 (pb), Lynné Rademan 1191 (pb), Danie Geldenhuys (L/S JJ van der Merwe) 1183 (pb), Jessica Ashmead 1121, Martiens de Jager 1106 (pb) en Lëché Korff 1079 (pb). Cristiaan de Wet en Jan-Paul Grey skiet beide ook hul persoonlike beste tellings.
- Pistool: Leam Warren 532 (pb)
Baie geluk aan die skuts met nog ’n uitstekende rondte.
vlnr): Jessica Ashmead, Marla de Jager en Lëchè Korff
(vlnr): Joané Botes, Lynné Rademan, Christiaan de Wet en HJ Vosloo










