Hoërskool Douglas het die Noord-Kaap se beste Graad R onderwyseres
ADVERTISEMENT
Hoërskool Douglas is baie trots om die Noord-Kaap se beste Graad R onderwyseres op die personeel te hê. Melissa du Plessis het tydens die Provincial National Teachers Awards die eerste plek verower in haar kategorie “Excellence in Gr R teaching” Baie geluk Melissa en baie sterkte vir
die nasionale rondte. Personeel. Baie geluk aan Hoërskool Douglas se skoolhoof, mnr. Botha, wat aangestel is as die hoofafrigter van
die 0.15-Griekwaspan wat 22-26 September aan die Ikhawé-week gaan deelneem in Johannesburg.
![]()









