‘n Nuwe onderhoof vir Laerskool Vredekloof
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Vredekloof wens meneer Johan Smith hartlik geluk wat op Vrydag, 24 Oktober 2025, amptelik as die nuwe onderhoof van Laerskool Vredekloof aangekondig is. Hierdie aanstelling is effektief vanaf 1 Januarie 2026. Die Klofies sien uit na die pad voorentoe in sy nuwe rol en weet dat hy sal aanhou om die skool se naam hoog te hou en ‘n positiewe bydrae te lewer tot die skool. Die personeellede, leerders en gemeenskap van Laerskool Vredekloof is ongelooflik trots.
![]()










