Hoërskool Diamantveld eindig 4de tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Diamantveld eindig 4de in Suid-Afrika tydens tweekamp kampioenskappe.
Die volgende atlete het uitstekende prestasies gelewer die afgelope naweek:
- Lehane Lategan – 6de uit 52 deelnemers
- Louis Lategan – 7de uit 59 deelnemers
- Stian Mostert – 12de uit 59 deelnemers
- Theodore Opperman – 13de uit 59 deelnemers
- Elizabeth Opperman – 14de uit 48 deelnemers
- Nika Botma – 39ste uit 48 deelnemers











