Hoërskool DF Malan fietsry prestasie
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan fietsryer Mckenzie Pedro in Gr.12 het tussen 28 – 31 Maart aan die South African National Track Championship 2022 deelgeneem (Bellville Velodrome). Sy vaar uitstekend en verwerf 6 Medaljes in haar afdeling – 2 Goud, 2 Silwer en 2 Brons.
Junior Women:
- keirin – goud
- team sprint – goud
- team pursuit – silwer
- match sprint – silwer
- elimination – brons
- time trial – brons
Sy is dus die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioen in die afdeling Junior Woman-Keirin! McKenzie, ons is ongelooflik trots op jou!










