Hoërskool Centurion lanloopatlete presteer puik by die Interprovinsiale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die Woeries het aan die interprovinsiale kampioenskappe by Bergsig Akademie deelgeneem. Ons wil graag die volgende leerders gelukwens wat dit reggekry het om in die top 10 van hulle afdelings te eindig:
-Benedict Hubble – 5de (o. 16-seuns)
-Nina Keyser – 6de (o. 17-dogters)
-Izelle Nel – 8ste (o. 17-dogters)
-Michelle Prinsloo – 9de (o. 20-dames)
Baie geluk aan elke deelnemer wat deel was van hierdie kampioenskappe – ons is trots op julle almal!
![]()










