Grey Kollege spelers wat gekies is vir die Vrystaat o.17-rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die vier Grey Kollege spelers wat gekies is vir die Vrystaat o.17-rugbyspan – ’n fantastiese prestasie en ’n teken van groot dinge wat voorlê. Jul harde werk en potensiaal spreek boekdele. Hou aan vorentoe streef — dié reis het nog maar pas begin.

C. Nieuwoudt, C. Crous, A. de Bruyn, F. Santos









