Laerskool Kathu is trots op hul provinsiale rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Laerskool Kathu is trots op hul provinsiale rugbyspelers. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is.
Dandré du Plessis Griekwaland Bokkieweek
Guillermo Neels en Abrie Coetsee kry Griekwalandwes o.12 rugby span.
Zian Shepard en Kutlo Morekisi Griekwalandwes o.13










