Grey College Primary neem deel aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe
ADVERTISEMENT
47 swemmers van Grey College Primary het deelgeneem aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe op 18-19 Februarie en weereens Grey Kollege se naam hoog gehou. Die swemmers het 27 goue, 14 silwer en 7 brons medaljes in die individuele items ingepalm en 9 goue, 5 silwer en 5 brons medaljes in die verskillende aflosse. Die hoogtepunt is natuurlik die 8 rekords wat agter die Greymanne se name geskryf word na 2dae van harde kompetisie waar hulle soveel determinasie aan die dag gelê het!
Jo Nagel breek die 50m Borsslag-rekord met ‘n tyd van 48.94sek asook die 50m Rugslagrekord (44.01sek.) Marcus Gutter breek die 50m Vryslagrekord met ‘n tyd van 35.52sek. Petrus Swart breek die 100m Rugslag (1.21.58sek) en die 100m Vlinderslagrekord (1.21.98sek.). Damian le Breton breek die 50m Vlinderslagrekord en Orion Chen breek beide 50m Borsslagrekord (35.25sek,) en die 200m Borsslagrekord (3.00.9sek.).
The 9&U and the 11&U A-teams broke the records in both their Medley and Free Relays. The Ladder Relay record was broken by the 9-13Y A team! That adds another 5 records to the 8 broken in the individual events. Grey College set a total of 13 records in the year 2025!
Special mention must be made of Jo Nagel (Boys 9&U), Liam Jonker (Boys 10&U), Petrus Swart (Boys11&U) and Damian le Breton (Boys 13-14Y) who were all awarded the trophy for the Best Swimmer in their respective age groups. Furthermore, Petrus and Damian also shared the Victor Ludromn with their 5 first places and records set in their events swum in their respective age groups. We are so proud of you!










