Bethlehem Voortrekker leerders presteer in krieket
ADVERTISEMENT
Die volgende Bethlehem Voortrekker leerders is gekies, vir die Golden Gate Guardians, om aan die Free State Premier League wat in Desember 2023 plaasvind ter Bloemfontein, deel te neem.
o.19 Links na regs Juan Theunissen, André Heunis
o.16 Links na regs Vlag Janse van Rensburg, Paul Naudé, Heindré Serfontein, Joel Coetzee










