Bethlehem Voortrekker Hoërskool gimnaste neem deel aan die kwalifiseerende kompetisie
ADVERTISEMENT
Die volgende gimnaste van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 3 Augustus 2024 deelgeneem aan Noord Vrystaat se kwalifiseerende kompetisie.
Adam Kotze
- vlak 5 (14-18 jaar)
- 1ste Rekstok, vloer, beulperd, Ringe
- 2de Spronge, gelyke brug.
- Algeheel 1ste
Ixoré Cilliers
- vlak 6 (14 jaar en op)
- 1ste Vloer, Spronge, Balk en ongelyke brug.
- Algeheel 1ste










