Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne begin seisoen met ‘n netbaltoernooi
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek, 7 Maart, het sekere van Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne se netbalseisoen met ‘n netbaltoernooi in Middelburg afgeskop. Die o/8 en o/9 spanne het teen verskeie skole kragte gemeet. It was a very exciting and fun day for our girls. We enjoyed it and we believe we are ready for our netball season.
o/9A Netbal
- LSAN A 3 vs KAREL THERON A 5
- LSAN A 0 – HANGKLIP B 0
- LSAN A 3 – CVS A 3
- 2 Draws
- 1 Loss
u/8 Netball
- LSAN A 1 vs SOUTHBOURNE A 2
- LSAN A 5 vs CRADOCK VOORBEREIDING B 2
- LSAN A 5 vs KAREL THERON A 0











