Primêre Meisieskool Oranje hardloop na oorwinning
ADVERTISEMENT
Suid-Vrystaat Atletiek OMS algeheel 1ste
Primêre Meisieskool Oranje neem deel aan die Suid-Vrystaat Atletiek en laat geen trofee by ons verbygaan nie!
OMS wen AL die ouderdomsgroepe vir die dag ’n ongelooflike prestasie waarop ons ongelooflik trots is:
- D/8 – 2454 punte
- D/9 – 1102 punte
- D/10 – 4026 punte
- D/11 – 5136 punte
- D/12 – 3709 punte
- D/13 – 4111 punte
- Top 10 Overall Performance-toekennings
- OMS algeheel 1ste met 8415 punte
- Beste Veldatleet van die dag: Guliana Rudman (Gewigstoot)
Wat ’n dag van uitnemendheid, deursettingsvermoë en ware Oranje-trots! Baie dankie aan Mevv. Chandriné Jones en Jacolene Calitz vir julle leiding, harde werk en toewyding. Julle maak ’n reuseverskil.

















