Hoërskool Centurion Gr 10 en 11 Merietefunksie
ADVERTISEMENT
MERIETEFUNKSIE: GR. 10 EN 11 Hoërskool Centurion het die graad 10- en 11-merietefunksies aangebied, waar ons leerders se harde werk en toewyding gevier is. Dis altyd inspirerend om te sien hoe ons Woeries groei, uitblink en hul drome uitleef – elke prestasie is ’n tree nader aan sukses! Baie geluk aan elke leerder wat erkenning ontvang het — julle maak die Woeries trots!

















