Hoërskool Martin Oosthuizen o.17-span wen Uppies 7’s kampioenskap
ADVERTISEMENT
Hoërskool Martin Oosthuizen o.17-span het skitter toe hulle as wenners van die skildfinaal tydens Uppies se 7’s-kampioenskap gekroon is. Die span het vasberade en met groot trots gespeel.
![]()










