Hiermee Laerskool Stellenbosch sang uitslae
ADVERTISEMENT
Hierdie twee sangers, Danielle Hamerse (regs) en Sahra Swartz (links) leerders van Laerskool Stellenbosch het aan die Stellenbosch Kunswedstryd deelgemeem. Danielle het die 12 jaar Sangbeker gewen en saam het sy en Sahra die Laerskool Sang Duetbeker gewen.










