Laerskool George-Suid Spelfees uitslae
ADVERTISEMENT
Die tuinroete se taalreuse het dit geniet om hul vaardighede by Laerskool George-Suid se spelfees ten toon te stel. Ons by LGS is ongelooflik trots op elkeen van hierdie slimkoppe – julle harde werk en entoesiasme het beslis uitgeblink! Baie dankie aan Disconto Stationers wat gesorg het dat elke wenner ‘n bederfpakkie ontvang. Hier volg die uitslae:
Graad 1:
1. Carmen Visser
2. Rossouw Myburgh
3. Stian Nel
Graad 2:
1. Emily Badenhorst
2. Kira Tekana (Heidedal)
3. Heleen van Tonder
Graad 3:
1. Ruben Grobler
2. Tegan van den Berg
3. Júhan Joubert
Graad 4:
1. Anro Kritzinger
2. Jana Geyser
3. Marc van Wyk
Graad 5:
1. Elné Grobler
2. Minke du Plessis
3. Annebel van der Merwe
Graad 6:
1. Daniël Barnard (Laerskool Vorentoe)
2. Cayden van den Berg
3. Talitha v.d.Vyver(Laerskool Vorentoe)
Graad 7:
1. Shuran Ayslie
2. Lexi de Bruin
3. Leahné Claassen, Lené Koen (Laerskool Outeniqua)


















