Laerskool Muldersdrif se kore en spreekkore neem deel aan RACA
ADVERTISEMENT
Laerskool Muldersdrif se kore en spreekkore het Maandag, 16 September, aan RACA deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat al ons groepe DIAMANT-toekennings ontvang het. Die gr. 6-7 spreekkoor het ook die “adjudicator’s award” ontvang. Dankie aan die:
- Kleuterskool spreekkoor
- Jnr. koor
- Snr. koor
- Jnr. spreekkoor
- Gr. 4-5 spreekkoor
- Gr. 6-7 spreekkoor
- En die groepe se afrigters
Ons is BAIE TROTS op julle! Julle het baie hard gewerk.













