Laerskool Saamtrek ruiter en haar perd eindig eerste in die SANESA- en ERASA afdeling
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek ruiter Mienke Heyns en haar perd Rakkas het Saterdag 7 September 2024 aan “SANESA Nationals” te Polokwane deelgeneem. Mienke eindig algeheel 1ste in die SANESA- en ERASA- afdeling. Haar perd wen die Bes Voorbereide Perd afdeling. Mienke is aangewys as SANESA 2024 Victrix Ludorum, vir n 2de jaar in n ry. Mienke ry ook die vinnigste 80km tyd van hoër en laerskole 03:58. NW A-span eindig algeheel 2de in die spankompitiesie.
![]()










