Laerskool Goudkop landloop atlete skitter aan die SA kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Goudkop stel met trots bekend…ons 11 landloopatlete wat Saterdag, 7 September, aan die SA kampioenskappe deelgeneem het. Ons weet julle almal het baie goed gevaar. Ons is baie trots op julle.










