Bethlehem Voortrekker Hoërskool tennisspeler verteenwoordig die 0.15 SA Tennispan
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder Joma Viljoen het 6 September die 0.15 SA skole tennisspan in Durban (Westridge Park) verteenwoordig. Hulle woon ‘n ‘high performance’ oefen sessie by en daarna het sy ‘n UTR wedstryd gespeel wat sy gewen het.










