Laerskool Swellendam rugbyspelers het deelgeneem aan die Boland proewe
ADVERTISEMENT
Ludwig Bezuidenhout leerder van Laerskool Swellendam het deelgeneem aan die Boland proewe as deel van die Noord-Boland O.12-span. 7 van ons leerders neem ook deel aan die Boland landloop kampioenskappe. Drie leerlinge dring deur na die Wes-Kaap byeenkoms. Ons wens vir al hierdie leerders alle sterkte toe.









