Laerskool Courtrai swemmers is soos visse in die water by die swemgala
ADVERTISEMENT
Courtrai Prestige Gala
Ons swemmers het uitstekend prestreer tydens die Courtrai Prestige Aandgala. Die pragtige medaljes is geborg deur Rawson.
Voor: Jack Veldsman, Nico Veldsman, Nicola Middleton, Leah de Wet, Nina Boshoff, Lukas Fouché. Agter: Cathrine van der Merwe, Lowen Schabort, Isak Swanepoel, Ewan Germishuys, Michaél Durrans.
Wynlandgala
Ons swemmers het uitstekend prestreer tydens die Wynlandgala. Lowen Schabort het ‘n nuwe rekord vir seuns o.11 25m vlinderslag opgestel.
Voor: Cathrine van der Merwe, Ella Kriek, Corlea Ries, Nicola Middleton, Leah de Wet, Lowen Schabort, Nika van den Berg, Ewan Germishuys, Luné Hattingh.
Courtrai interhuisgala bekerwenners
Max Davel (Junior Victor Ludorum), Lowen Schabort (Senior Victor Ludorum), Nika vd Berg (Senior Victrix Ludorum) en Luné Hattingh (Junior Victrix Ludorum).









