Laerskool Gericke leerders verteenwoordig trots die Kaapse Wynland stoeispan
ADVERTISEMENT
Geluk aan Laerskool Gericke leerder Janco van der Walt (gr.4) en Daniell Luff (gr.3) wat gekies is om die Kaapse Wynland stoeispan by die SA Jeug en Presidente Stoeikampioenskappe te verteenwoordig op 26 en 27 September in Stellenbosch. Baie geluk met hierdie welverdiende prestasie!
![]()










