Hoërskool Ermelo leerder verwerf SA-kleure in Ringbal
ADVERTISEMENT
Mariné van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Mariné is gekies as lid van die SA-uitnodigingspan en ontvang SA uitnodigingskleure vir ringbal. Baie geluk met hierdie mooi prestasie, Mariné. Hoërskool Ermelo is trots op jou!
Mariné van Nieuwenhuizen










