Hoërskool Ermelo skut gekies vir SA-skole skietspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo skut gekies vir SA-skole skietspan. Marla de Jager is gekies as deel van die SANSSU-span om vanaf 29 Julie tot 10 Augustus na Engeland te toer om daar te gaan skiet by Bisley. Sy is skut nommer 15 vanuit die 21 skuts wat gekies is om te gaan. Baie geluk, Marla! Hoërskool Ermelo is trots op jou!
Marla de Jager










