Laerskool Bakenkop dansers presteer
ADVERTISEMENT
Twee van Laerskool Bakenkop se leerders het deelgeneem aan die Akrobaat Kampioenskappe vir die Gauteng Provinsiale span en hulle is deur na die Nasionale Akrobaat Kampioenskappe waar hulle gaan deelneem tussen 22 – 27 Julie 2024. Baie geluk!
- Anneri Theron in Gr. 7 – Level 8
- Wiandi Rheeders in Gr. 5 – Level 6












