Hoërskool DF Malan leerder aangewys as een van ATKV-Digipraat topsprekers
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan leerder Christine Delport (Gr. 11) is aangewys as een van ATKV-Digipraat 2023 se topsprekers. Haar oorredingstoespraak het ‘n A++ (90-94%) in die kategrorie Afrikaans Huistaal Graad 10-12 verwerf. Onder die talle inskrywings het sy nasionaal ‘n sewende plek behaal. Welgedaan!
![]()









