Hoërskool Melkbosstrand leerling presteer by die ATKV Wes-Kaap Redenaars
ADVERTISEMENT
Hoërskool Melkbosstrand is baie trots op Petla Venter wat op 14 Mei 2025 aan die ATKV Wes-Kaap Redenaars deelgeneem het. Petla het die Top 10 gehaal met haar skitterende 8ste plek in die Gr.10 – 12 Onvoorbereid. Baie geluk, Petla, jy maak ons trotse Melkies.










