AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp

  • Cambridge High School sport results

  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se ander sport spanne

  • Learners take Afrikaans Public Speaking to New Heights at Curro Durbanville

  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Boland se ander sport spanne


Laerskool Bosveld PrimaryLimpopoRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Laerskool Bosveld Primary›Laerskool Bosveld opvoeders was beoordelaars van die ATKV Redenaarskompetisie

Laerskool Bosveld opvoeders was beoordelaars van die ATKV Redenaarskompetisie

By Karien Frans
23rd May 2023
823
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op Vrydag, 12 Mei 2023, het die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie sy hoogtepunt in Limpopo bereik met die semi-finale ronde wat by Hoërskool Hans Strijdom (Mookghopong) aangebied is. Die organiseerder was mev. Johanette Pretorius, bygestaan deur volwasse – en leerling beamptes. Die top deelnemers in die Noordelike – en Suidelike kring het teen mekaar meegeding om te bepaal watter twee sprekers (wat eersdaags aangekondig sal word) in elk van die 11 kategorieë ons provinsie gaan verteenwoordig tydens die landswye rondte op 17 en 18 Augustus 2023 (D.V.) te ATKV-Goudini Spa.

Die ATKV Redenaarsproses begin in Oktober elke jaar, wanneer die volgende jaar se ATKV redenaarstemas bekend gemaak word. En dan is dit so goed of jy laat die spreekwoordelike kat in die duiwehok los. Deelnemers van graad een tot twaalf word uitgenooi om deel te neem en onderwysers en kundiges staan behoorlik bont om riglyne en raad te gee.  Ouers en deelnemers steek ook voelers vir hulp uit na familielede, vriende of kennisse – persone met bewese skryftalent, want die kompetisie is straf! Tot selfoonvideo’s word ingespan om Oubout of Kleinsus se vordering te deel en wenke word altyd verwelkom. Almal weet tog dat twee (of meer) koppe nog altyd beter is as een.

ATKV Redenaars 2023: Provinsiale beoordelaars
Voor: Corné de Swardt (Lephalale), Alida van Heerden (Modimolle), Ina Delport (Pretoria), Karien Roos (Mookghopong), Anet Law (Belyning: Mookghopong), Jani van Heerden (Polokwane).
Middel: Charlie Brandt (Lephalale), Rina Erasmus (Pretoria), Dirkie van der Schyff (Polokwane), Renetté Leite (Mookghopong), Sonét Rietchard (Modimolle), Santie Gildenhuys (Modimolle).
Agter: Annarien Jacobs (Bela-Bela), Jolindi Kruger (Mokopane), Clodina Smith (Mookghopong), Johanette Pretorius (Organiseerder: Mookghopong).

Die temas wissel jaarliks van eenvoudige begrippe soos Kleur, Speel en Klein (Gr. 1 tot 3) tot komplekse konsepte soos Ideologie, Bemagtig en Inklusief (Gr 10-12). In die Voorbereide afdeling moet deelnemers ‘n beredeneerbare onderwerp uit een van die drie temas formuleer. Sommige deelnemers verkies om aan die Onvoorbereide afdeling deel te neem. In hierdie afdeling moet hulle ‘n volwaardige toespraak onder toesig in ‘n sekere tyd skryf en dan lewer. Maar het u al ooit gewonder wie die beoordelaars is wat drie-drie, klaarblyklik so belese en berese, die skerpuntpotlood van beoordeling vashou?

Die antwoord is kort en voor die hand liggend. Beoordelaars is uitstekend- opgeleide en ervare taalkundiges, skrywers, afrigters, onderwysers of dramaskool bestuurders. Hulle almal is by uitstek kultuurmense met ‘n besonderse sagte plekkie vir jongmense. Wat meer is, is dat hulle die missie van die ATKV onderskryf wat daarop gemik is om aan sprekers van alle taalgroepe die platvorm te bied om met selfvertroue in Afrikaans te kan kommunikeer en redeneer. Ons visie is dat hierdie geleentheid nog vir jare deel van die Limpopo skoolkalender sal wees!

 

 

TagsRedenaars
Previous Article

Laerskool Worcester-Oos leerders ingesluit in provinsialespanne

Next Article

Creston College Gr R’s explore their senses

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool TzaneenLimpopoRegional News

    Laerskool Tzaneen redenaars neem deel aan ATKV uitdunne

    3rd May 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool EurekaNorthern CapeRegional News

    Laerskool Eureka leerders praat hul ereklere in redenaars los

    21st November 2024
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    Hoërskool Eldoraigne Redenaars Dinkskrum Opleidingsessie 2024

    5th March 2024
    By Meinette van Zyl
  • Free StateLaerskool Truida KestellNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Laerskool Truida Kestell leerder presteer by Oppie Tong Af Nasionale Finaal

    15th October 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool Oranje-NoordNorthern CapeRegional News

    Laerskool Oranje-Noord leerders presteer in redenaars

    4th September 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Swellendam leerders vaar puik by die Redenaarskompetisie

    27th February 2026
    By Andreneza Damonse

  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Bredasdorp leerders wiskunde talent skitter ten spyte die hitte

  • Laerskool WesbankRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    3 Leerders van Laerskool Wesbank Oudtshoorn verwerf Eden Kleure in skaak

  • Regional News

    Laerskool Bredasdorp neem deel aan die Netbaltoernooi in Riversdal

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us