Laerskool Worcester-Oos leerders ingesluit in provinsialespanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos leerders ingesluit in provinsialespanne: Hokkie:

Van links: Margit Naudé en M-Jay van Reenen wat beide opgeneem is in die Boland o.13 A-hokkiespanne. Whinay Hartman is as reserwe vir die Shiraz hokkiespan gekies is.
Netbal

Laetitia Jordaan is in die Willow Wes-Kaapspan opgeneem.
Rugby

M-Jay van Reenen is in die o.13-Cravenweekspan opgeneem. Hy is ook in die Boland Hokkie o.13-span opgeneem.









