AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


DF AkademieNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›DF Akademie›[Onderhoud] Hoërskool DF Malan Rugby Eerstespankaptein – Colin Burger 

[Onderhoud] Hoërskool DF Malan Rugby Eerstespankaptein – Colin Burger 

By Karien Frans
13th August 2025
437
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Bellville en DF Malan hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

AWSUM het die geleentheid gehad om met Colin Burger, Rugby Eerstespankaptein van Hoërskool DF Malan te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte vir die seisoen..

Watter spesifieke sterkpunte glo jy dat hierdie jaar se span het wat julle van die opposisie sal onderskei? Ons aanval is definitief ons sterkpunt hierdie jaar. Ons het ‘n klomp manne wat sterk hardloop met die bal wat vir ons baie geleendhede skep om punte op die bord te sit. Saam met dit ook die hart waarmee ons speel. Die manne hou nooit op met werk nie en byt vas tot die einde. 

Hoe voel dit om jou skool se eerstespan te lei en waarop sal jy as leier fokus? Dit is regtig ongelooflik om die 1ste span te lei op die veld. Dit is natuurlik ‘n groot eer, maar saam met dit het jy die verantwoordelikheid om ‘n voorbeeld te wees vir die res van jou spanmaats. Jy moet die persoon wees wie almal kalm hou wanneer dinge nie te goed gaan op die veld nie en jy moet ook almal motiveer om hul harte uit te speel. 

Watter tradisies of waardes maak jou skool se rugbykultuur uniek? ‘n Rugby tradisie vir die 1ste span (Die Pumas) is om voor elke game in die kleedkamer die puma kreet te sing voordat ons op die veld hardloop. Dit beteken vir ons meer as net ‘n liedjie. Die puma kreet word al gesing deur generasies vir 1ste spanne by die skool wat die betekenis daarvan nog meer sinvol maak. Dit is ons trots en dit motiveer ons voor ‘n wedstryd 

Watter doelwitte het julle as span vir die seisoen gestel? Ons grootste doel is natuurlik om interskole te wen, maar om daar uit te kom wil ons die skool se rugby in ‘n beter plek los as wat ons dit gekry het. Ons wil rugby in DF ‘n stappie vorentoe vat van laas jaar af. 

 Watter opkomende wedstryde of toernooi sien julle die meeste na uit? Ons as ‘n span sien die meeste uit na interskole wat nog voorlê. Dit is ons grootste en laaste game van die jaar en vir die matrieks is dit ons laaste skolerugby wedstryd ooit en ons wil dit op ‘n goeie noot eindig. 

Is daar ‘n professionele rugbyspeler na wie jy opkyk, en hoekom? Cheslin Kolbe. Hy is ‘n lewende voorbeeld van die frase: “It’s not about the size of the dog in a fight, but rather the size of the fight in a dog”. Ten spyte van die feit dat Kolbe nie fisies die grootste rugby speler is nie, is hy wel een van die beste. Hy wys altyd hart op die veld en gee nooit moed op nie. ‘n Ware rolmodel. 

Colin Burger,

Ons het ook met die afrigter van dié span, (Conrad Schultz) gesels:

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? Ons gaan speel met passie, trots en vasberadenheid. Respek sal te alle tye aan die teenstanders en wedstrydbeamptes betoon word, en ons spel sal altyd skoon en regverdig wees. Ons sal egter nie tou opgooi of maklik oorrompel word nie. As die teenstanders ons wil klop, sal hulle op wedstryddag meer vasberade en beter voorberei moet wees as ons. 

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor? (physically and mentally) Ons gaan nie té veel fokus op fisieke voorbereiding in die week voor die wedstryd nie. Daardie werk is reeds deur die seisoen gedoen. Ons sal hoogstens ‘n ligte sessie doen om ons prosesse vars in ons gedagtes te hou. Geesteslik gaan ons probeer om elke aspek van die week en die geleentheid te geniet. Dit is die hoogtepunt van die kalender en ons gaan dit soveel as moontlik deur die week geniet. 

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons is ‘n span wat ontwikkel het tot ‘n krag op en van die veld af. Buiten ons sterk punte op die veld, glo ek die diepte wat ons in 2025 het, sal ‘n bate wees, sowel as die samehorigheid van die spelers buite die speelveld. 

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? Ek sou sê dat my ouers van die begin af ‘n groot invloed op my gehad het. Hulle het albei provinsiaal en nasionaal gespeel en my ’n goeie grondslag as speler gegee, en later ook as afrigter. Professioneel sou ek afrigters soos Phil Jackson (Chicago Bulls), Graham Henry (All Blacks), Jake White (Springbokke) en Jürgen Klopp (Liverpool) noem as afrigters wie se ideologie en benadering tot afrigting en hul behandeling van spelers ’n groot invloed op my ontwikkeling as afrigter gehad het. 

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan/veld hardloop? Dis nie die grootte van die hond in die geveg wat saak maak nie, maar die grootte van die geveg in die hond!! Geniet dit, maak die meeste van elke oomblik, toon altyd respek aan jou teenstanders en gee alles vir jou span, jou skool en jou familie – dan sal die uitslag gebeur soos God dit beplan het. 

 

 

TagsHS Bellville vs DF Malan 2025
Previous Article

[Onderhoud] Hoërskool Bellville Netbal Eerstespankaptein – Jacky ...

Next Article

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool BellvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Bellville Netbal Eerstespankaptein – Jacky Roux 

    13th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool BellvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Bellville Rugby Eerstespankaptein – Carlo Aucamp 

    13th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool BellvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool DF Malan Seunshokkie Eerstespankaptein – Jean Coetzee 

    13th August 2025
    By Karien Frans
  • DF AkademieNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool DF Malan Seunshokkie Eerstespankaptein – Dihan van Taak 

    13th August 2025
    By Karien Frans
  • DF AkademieNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    HS Bellville vs DF Malan: Hoërskool DF Malan se ander sportspanne

    11th August 2025
    By Karien Frans
  • DF AkademieNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool DF Malan Netbal Eerstespankaptein –Mia Kellerman 

    13th August 2025
    By Karien Frans

  • Arbor Park PrimaryKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Arbor Park Primary netball player selected to represent Newcastle CMC at the District Trials

  • BolandPaarl Boys' PrimaryRegional NewsWestern Cape

    Paarl Primêre Seunskool leerders voer hul ATKV Tjokkertoneel produksie “’n Ander Ek” op

  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Hoërkool Duineveld neem deel aan die Koorfees

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us