Laerskool Generaal Hendrik Schoeman Erkenningsaand
ADVERTISEMENT
Baie geluk aand die Laerskool Generaal Hendrik Schoeman leerders wat tydens die jaarlikse Erkenningsaand vereer was.
Sportdogter van die jaar en Schoemie vd jaar: Diane Dippenaar
Veelsydigste kultuur leerder:Klara Jonker
Dux leerder: Jeremia Nel
Sportman van die jaar: Gerick Bothma












