Hoërskool Robertson o.17 Boland 7’s speler en span deur na kwarteindstryd
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bernardo Diedericks en sy o.17 Boland-sewesspan wat deurgedring het tot die kwarteindstryd van die sewestoernooi te Hoërskool Monument wat môre sal plaasvind. Die Hoërskool Robertson is trots op jou en jou span!










